Hi Everyone,
Claire, have you tried the Evening Primrose oil capsules? I started taking them the Wednesday morning and Kota was born the Saturday evening. Apparently they help to soften the cervix but you still won't go into labour until your body is ready. I will be thinking of you, I only went to 39w1d and boy was it enough..
Elrike, sjame girl, ek kan net dink hoe jy voel, ek moet se ek was gelukkig die keer, het nie so seer gehad nie (seker omdat ek geskeur het en nie gesny was nie). En ek en manlief het verlede week die plek plat gery (hy het bestuur). Van Maandag af is hy egter terug werk toe so ek het elke oggend vir Iris gaan aflaai en vandag gaan ek en Kota op ons eerste uitstappie alleen... (almal by manlief se werk wil hom graag sien so ek is gevra of ek hom asb sal bring)

Die weer is nou nie so lekker nie, maar nou ja.
In die hospitaal het hulle daai "knippie" op die naelstring afgesny die Maandagoggend voor ons huistoe gekom het en Kota se naelstring het sommer al die Donderdag afgeval. Ons het darm nie probleme met doeke wat lek nie, gebruik Huggies New Baby Nr 1, maar ons het besef dat ons op die stadium ons tyd mors om die 'piepie' af te druk voor ons die doek toemaak, want die doeke is sooo groot dat dit hom definitief nie daar hou nie... LOL
Chanz, I also can't take it to hear them crying! Iris is turning 3 already and it still breaks my heart to hear her crying.
Kota is really just the most relaxed baby, especially after we had him at the Chiro last week. He just moans when he is hungry or has a dirty nappy! I can't rememeber being able to get so much done when Iris was still so small.
To all the ladies still waiting on their bundles, hope they will arrive safely! And everyone else, hope they continue to give you loads of joy.
Enjoy the week ladies!