Hi ladies!!
My internet is really up to sh*t, irritates the hell out of me....
Chanz, I'm so glad for you!!!!!! How are you doing?
Tanz, jou dokter is bitter ongevoelig....

Jy sal okay wees!
Hi Bule, I love the booties that you're making!!! I'll definately order from you!
Lindy, ek sou maar eerder dr toe gegaan het, net om seker te maak als is reg. Sterkte!
Skitter, hoe gaan dit met jou en baba?
Elrike - ek is bly Edrich groei so mooi! Dis 'n taamlike gewiggie daai, g'n wonder jou rug is so seer nie!

LOL. Ek hou saam met jou duim vas vir die 11de!
Was Maandag by die dr, Paul weeg nou omtrent 2.2kg, ons is albei baie gesond. Ek was net vies vir die vroutjie wat die urine monster geneem het, sy het die telling verkeerd geneem, en verkeerdelik toe my vinger geprik, my suiker is piekfyn. Grrrrr.
Het ook gister met die baas gepraat oor my maternity leave, en toe ek sê ek werk tot die 25ste, het hy nogals gesê dis bietjie fyn gesny, ek moet luister na my liggaam en ophou werk as ek so voel. Dit was baie nice! Oh well, teen volgende week sou hy seker vergeet het wat hy gesê het. Soos wat ek nou voel, gaan ek nou huis toe! LOL!!!
Ons kry vandag jaffles by die werk, hmmmmmmmmm!