file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32151 by Tienka
Baai Dassie, jy kan maar solank daai toetsie gaan koop want AF gaan jou bypass hierdie maand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32150 by Kriek
Dalk moet jy maar net seker maak die apteek het voorrad Dassie, dat jy nie dalk daar kom as jy dit nodig het en hulle moet eers bestel nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32146 by Dassie
Okay julle, ek gaan ook nou bye sê.

Geniet die naweek, ek sal Maandag toets as AF nie arrive nie.

xxx

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32145 by Tienka
Dassietjie, ek hou alles behalwe my bene vir jou gekruis dat jy KLAAR swanger is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32144 by Dassie
Op CD4 Kriek, maar ek sal dit die naweek kry as AF begin.

Strooi maar babydust rond vir Charlaine, Cornel, Nessie en vir my, dat AF 9 maande wegbly. Ek bly nogsteeds bietjie hoopvol!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32140 by Kriek
Wanneer moet jy dit begin drink Dassie ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32138 by Tienka
Dassie, ek is seker dit sal nie 'n probleem wees as jy vashou vir 'n paar dae nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account