file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32112 by sexy~hexy
Dassie...ek het dit gou vir jou geforward girl

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32111 by Tienka
Jip Kriek, sy naam le al vir maande reg vir hom. Hy sal Shayne wees, ons het so gesukkel met 'n naam vir Juan dat ek gese het ons moet hierdie keer sommer vroeg besluit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32109 by Tienka
Praat jy Hexy, ek kan my nie 'n ander man in my lewe en in my bed voorstel nie. Ek en dh is al amper 18jr getroud, so ons is mekaar so gewoond :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32108 by Kriek
Ag dankie Tienka. Jou DH ken dalk iemand met dieselfde naam van wie hy nie hou nie. Ek hou ook van die naam Tian, maar my DH het weer nie daarvan gehou nie, oordat hy iemand op skool geken het met die naam wat hy nie oor die weg mee gekom het nie. Dit is maar te verstane, ek sal bv nooit as ek n dogtertjie het Natasha noem nie !!
Divan was ons eerste keuse, en JP (nie Jean-Pierre nie, net JP), maar toe besluit ons om te hou by Divan.
Het julle al naam vir boeta Tienka ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32107 by Dassie
Morgan, as jy weer vandag hier lees, jy het vergeet om vir my daai koek resep te mail.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32103 by sexy~hexy
Na daai wat Charlaine vertel het van haar droom oor die ander man...toe dink ek nogals baie aan die gesprekke daarna. En ek besef net, my DH se houvas en hoe hy my druk en soen is op my afgebrand...ek soek niks anders nie en as 'n ander man aan my moes vat sal ek so gewalg wees dis nie eens waar nie!!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32102 by sexy~hexy

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account