file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29985 by Ansa_S
Ek is kwart voor 11, ek sal maar my laptop saamvat of van my selfoon af vir julle update, want ons gaan die hele dag rondry en dan terug jaag vir manlief se rugby oefening.

Behalwe as julle sal kan wag tot die volgende dag vir 'n update!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29982 by sexy~hexy
Dassie...jy is ons BFP girl....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29984 by Morgan
hello julle is terug!

G baby gan ook die 2de. Ek dink ek sal ook gaan want die dr wi my elke week sien van volgende week af en n week later val op die 2de.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29974 by Tienka
Ek stem Ankia, daai eerste beeld van babatjie is die beste en om daai hartjie te sien en hoor klop is amazing!! Dit voel ook vir my of 2 weke gans te lank is om te wag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29973 by Paisley
ai ou dassie, ek hou so duim vas vir jou!!! Dat jy ook jou ou bondeltjie kan smaak!
x FX vir jou dame!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29968 by Dassie
Dit voel of my uterus seer is. 'n Laer buikpyn wat kom en gaan, so nou weet ek nie of dit AF wat oppad is nie. Ek's ook vreeslik dors, drink die heeltyd water, en ek haat gewoonlik water. En my boobs voel nogsteeds seer.

Die einde van die 2WW voel altyd soos 'n eeu.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29967 by Goggatjies
Die wag vir die eerste scan is die ergste
Maar om daai hartklop vir die eerste keer te sien is die beste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account