file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30087 by Morgan
Ek paste gou n foto van my scan op 6weke... hom net eers soek

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30085 by Tienka
Cornel, julle beurt sal definitief kom, ek glo dit!!

Charlaine, my kids is so ver uitmekaar uit dat die 2de vir my soos 'n 1ste was (as dit nou vir jou sin maak) :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30074 by ChaNa
So dit beteken Paisley se baby gaan 5weke groot wees met die 1ste sonar. Kylie was 6weke groot met my eerste scan en hulle kon haar glad nie sien nie. Die vrou het vir my gese sy dink ek is dalk besig om te miscarriage en dis hoekom hulle nie babatjie of hartklop sien nie en dat ek moet oor 2weke terugkom. En toe 2weke later op 8weke toe le my kleinding mooi perfek en waai vir almal lol.

So weet dalk paisley dit kan dalk te vroeg wees om iets te sien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30073 by sexy~hexy
Ok chat later weer...gaan roofkyk en gou bietjie werk *mwah*

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30067 by Strik*kie
Ok julle onderwerp closed. Ons almal se beurt sal kom, op God se tyd, so hou net moed girlies.

Weet nie by julle nie maar dit is brrrrr koud hier, en my kantoor is ook nie die warmste nie.

Paisley weet jy dalk iets van een of ander musiekding met jongmense wat daar in Potch aangebied word? Het nie rerig meer detail nie, maar net gewonder of jy dalkies weet. Vriende het ons saamgenooi maar ons het gisteraand gewik en weeg of ons moet gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30066 by Cornel
Goeie more Hlise. My tickertjie se 3 dae maar af moet eers oor 4 dae kom of nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30065 by ChaNa
Sien met my het hulle nie 2weke bygetel nie so wou net seker maak hoe paisley sin werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account