file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29027 by G Baby
O nee julle kan nie byhou hierdie week nie....
SIen iets van dans en wie moet toets???
Wat het ek gemis?
My seuntjie bietjie dwars vandag,dink nie hy voel lekker vandag nie. Vamiddag gaan vriendin se dogtertjie hier kom speel,sy is so oud soos my seuntjie,2jaar en 4maande.
Hopelik kry ek hom nou aan die slaap,dat hy darem bietjie kan speel ook. Hy is omtrent omge ellie.

Sorry dat ek so mia,kids hou my bietjie besig en probeer my werk bietjie inhaal en afhandel voor baba kom. Julle moet my ma vergewe as ek nie personals doen nie...
:(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29026 by Kriek
ha ha ha Strikkie, Go Tiger !!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29025 by Strik*kie
Julle ek het nou al so gelag my maag pyn skoon. Ek sien al die prente hier voor my in die kantoor verby DANS!!!!!!!!!!!!!! haaaaaaaaaaaaaahhhhhhhhhaaaaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29023 by Paisley
strikkie - wel, jy sien die paaldans ding!!! Ek kan nie my oge oophou verby 8hr nie... So alhoewel my libido daar DOOOOEEEERRRR Bo sit. Het ek nie krag vir sulke stuitighede nou nie... My Arme arme man!!!! Ek sal maar vanmiddag na werk moet plan maak!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29022 by Ansa_S
Okey julle oulike klom mood boosters, ek gaan nou huiswaarts keer.

Almal wat vanaand die dans van die wilde makou doen, wees net versigtig vir beserings!!!!!!!

Ja marie dalk sommer net CHa Cha! Of dalk as ek die tuinslag move doen om die paal moet ek haar dalk Tuinie noem!

Baai julle almal, sal dalk gou by die huis kom inloer vir julle!
mwah mwah mwas

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29020 by Strik*kie
Kriek dalk moet ek die voorskoot agterstevoor aantrek en op die fan klim/hang hie hie, ek is net bevrees dan hang alles.... sooos in alles.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29015 by Nessie
Kriek, LOL, hulle sal vir my ‘n pilaar moet gee, te bang ek buig die paal!
Morgan, ek hoop maar vir DH dat myne hoog gaan wees want hys mos ‘n energizer bunny en ek een van daai goedkoop batteries!
LOL Ansa! Ek stem! Di thou lank lank aan nie! Blind doek jou man en tease hom met soet en suur goed! Resep vir sukses!
Hallo Driekie!
LOL Charlaine, jy moet vir ons die moves kom beskryf ne, maar sodat dit ons maerder laat lyk ook!
Ansa, as jy die besem gebruik dan moet jy net die tweaser vir DH gee! Kan myself net indink! LOL

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account