file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29002 by Strik*kie
;) Ek het darem al tiervelvoorskoot maar kort nog nie res. :silly: :silly: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29001 by Morgan
ok julle lawwe girls, gan nou my boetie rond ry... dis rerig tyd dat hy nou 18 word en n lisensie kry.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28999 by Paisley
o gits - ek is 'n uur weg en julle gaan alweer bos!!!

KLIPPIIEEEEEEe - daar was 3 groot genoeg follies wat nog nie geovuleer het nie, en follie wat reeds geovuleer het toe ek gegaan het vir my IUI

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28996 by Kriek
Morgan, jou ma sal nou weet, ek het al gehoor hulle se dit doen jou selfbeeld ook baie goed, want maak nie saak hoe jy lyk nie, na dit voel jy sommer sexy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28995 by Ansa_S
Dis hkm ek se ek soek 'n dans dvd vir die vakansie, ook gehoor dit maak jou baie vinnig ferm en dunner! Ek sal net wegbly van 'n paal af of besemstok!

DInk net as ek sulk stuitige moves aanleer in die dag, dan kan ek dit in die nag vir dh wys, en as ek dan swanger raak dan kan ons die kind vernoem na 'n danspassie!
Dan kan ek klasse gee, ek sal my studio noem: Die Dans van die Wilde Makou!!!

Flip ek is lekker simpel vandag!

Blame it all on the hormones!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28994 by Strik*kie
ja- nee netnou lag my hubby so dat hy skoon genees is van bd, want elke keer as dit tyd is vir bd sien hy my dalk koponderstebo hang aan die dakfan en ek kan nie afkom nie. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28993 by Morgan
my ma se ook hulle lag so hard dis die lag wat die maag spiere maak nie rerig die dans nie. En sy se dis so baie fun mens besef nie eers mens kry n goeie workout nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account