file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28741 by Nessie
PPPPPPPAAAAAAIIIIISSSSSSSLLLLEEEEEYYYYYYYY!!
Gaan goed dankie en met jou? Ek hou van jou nuwe ticker, nou kan ons sien hoe groei babatjie!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28742 by klippie
Halllloooooooo Daar! Oeg girlies, ek weet nie wat nou in my wêreld aangaan nie, maar dis rof!

Julle girlies se honne is te pragtig hoor - julle moet maar myne gaan uitcheck op FB.

Het julle gesien ons is nou "international" - met Ella Bella en Cornel! Ons is famous!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28739 by marie r
Morgan, dankie. Dit is oulik. Sal dit bietjie ingedagte hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28736 by Tienka
O ja, wou nog se Morgs, jy kan Centurion se lisensiekantore ook probeer, hulle is op Nelmapiusweg en hulle is gewoonlik nie so vrek besig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28733 by VB2010
sorry ek sien nou dis Tienka se honne en nie Karin sin nie! sorry Tienka jou honne is pragtig!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28732 by Paisley
awwwwwwwwwwwwwww tienka - sooo cute die brakkers!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28728 by VB2010
Ansa ja ek is ook by Dr Roodt, en soos Tienka sê hy praat nie baie nie, ek het ook gedink hy is nie Mr Personality nie, maar as hy die ding kan doen stick ek net daar met hom

Karin jou honde is pragtig! Ek dink nou toe ons tefie se kleintjies gekom het, sy sal baie begin lek daar agter die dag voor en op die dag, en wou glad nie daai dag(saterdag) eet nie, selfs die vorige dag(vrydag) net gepeusel aan haar kos, en het eers begin kraam na 10 die aand(saterdag aand) sterkte man

Morgan bel miskien en hoor ek weet met ID/paspoort lyk my kan mens deesdae in enige area gaan maar is nie seker van bestuurslisensies nie, loop sommer so half hink 'n pink ook daar in dan help hulle jou nog vinniger

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account