file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28798 by ChaNa
WIE WEET VAN 'N GYM WAT NIE TE DUUR IS NIE EK EN DH WIL DRINGEND BEGIN GYM

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28795 by Tienka
Ag Karin, jou woefe is te pragtig!!

Paisley, bel jou dok en hoor of hy jou nie kan indruk iewers vir 'n vinnige scan nie, seker hy sal verstaan :laugh:

Halloooooooo Klipster, niks fout met daai home cooked meal nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28793 by ChaNa
HOE WERK DIT AS DIE MAN GAAN VI 'N SA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28792 by Morgan
Ansa as die dr jou man wil toets kan julle dit sommer daar by unitas doen ek weet hulle doen dit dink ek het 2 dae gewag vir die uitslae.

Ansa maak n lys van wat jy die dr als wil vra, hy antwoord graag vra maar as jy nie vra nie se hy nie veel nie. En hy verduidelik so dat n gewone mens ook kan verstaan.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #28785 by Nessie
Ek wil ook pictures post, maar aangesien ek nie woefs het nie sal ek maar foto's van my hobby post :laugh:

File Attachment:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28782 by Ansa_S
Ja Klippie ek het ook al aan dit gedink, maar as dokter sien daar is nie fout by my nie sal ek my man laat toets.

Ek dink nie ek het nou die krag en moed om hom te laat toets nie, want ek glo as ek 2 keer al kon swanger raak is daar nie fout met sy sperms nie.

My fokus vir hierdie maand is net om uit te vind hkm als van my deurmekaar is, en as ek dit uitgesort het sal ek my fokus na 'n volgende skuif. Ek wil nie my angstigheid nog aanjaag nie, so ek gaan een probleem op 'n slag probeer uitsort!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28780 by VB2010
hello klippie!

so gepraat van SA vir die mans, hoe werk dit, waar gaan mens en hoe lank wag jy vir die uitslae?

Karin hulle is pragtig! en die kleintjies gaan pragtig wees met so ma en pa!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account