file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28508 by Paisley
yupppp daar is nog BAIIIIEEEE eggies. Jou reserve is nog lekker hoog! so jy hoef nie te kommer nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28504 by KarinM
Sjoe Strikkie... nee dan kan ek nie kla nie! Darm nog nie so koud hier nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28502 by Tienka
Ja Ansa, ek love daai hospitaal en dis die naaste ene vir my. Hoe meer inligting jy kan saamvat hoe beter, dan kan hy jou ondersoek en rustig na jou verslae kyk en dan 'n pva vir jou uitwerk.

Cornel, jy gaan partydae op die grond le van die lag, stick around dis fun!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28500 by Strik*kie
Nee P, dr het nog nie gebel nie, so dink ek gaan maar net aan met my skildklierpilletjies grrrrrrrrr. So ek het darem nog baaaaaaaaaiiiiiiiieeeeeee eggies ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28498 by Ansa_S
Ag ek glo hy sal my kan help!

Tienka gaan jy by Unitas kraam?

Ek dink dit sal baie help as ek al my bloeduitslae saam kan neem van die 2de miskraam af!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28497 by Tienka
Strikkie, jy wil NIE weet nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28496 by Cornel
Nee wat,ek sit en smile net vir als wat julle se....baie interessant!:-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account