file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28457 by Ansa_S
VB wie is jou ginekoloog? Hy klink sommer fantasties girl! :side:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28453 by Ansa_S
Dankie Paisley!

Is baie positief oor die besoek van die 2de Junie, ek sien uit om by 'n deeglike dokter uit te kom!

Het so baie vrae vir hom dat ek dit sommer nou al wil neerskryf.

Is so dankbaar dat by man saamgaan want dan kan hy ook vir die dokter vra vrae, want hy wonder ook oor sekere goed, veral omdat als normaal was nog altyd by my en nou is als sommer deurmekaar.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28452 by Strik*kie
More more

Heng ek moes ontrent 10 bl opvang soos julle chatterboxes aangaan.

Hallo almal!!!!!!!!!!

Kriek hoop jy kom deur die dag jong,s terkte met die nukke en grille.

VB bly als klink ok en een van die daggies mmmmmmmmmmmmmm :woohoo:
Gaan dalk my afspraak moet uistel want ons moet dalk deurgaan upington toe in my afspraak tyd. grrrrrrrrr
En my huisdr my nog steeds nie gebel nie, so dis dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28442 by KarinM
More almal van julle!
Brrr... sommer koud in George vandag, my vingers voel styf.

Paisley - ag wat 'n dierbare man wat jy het! Geniet dit!

Ankie - jy het 'n pragtige seuntjie! Sjoe, gaan regte hartebreker word... die girls het 'n goeie idee... LOL.. leer hom nou al hoe om die "perfekte" man te wees :D

Tienka - daai mannetjie raak nou beknop daar binne... moet rek en strek om sy spiertjies bietjie oefening te gee! Hehe..geniet dit, ek het altyd so gemis as dit eers verby was.

Hi VB! lanklaas gechat. Bly dit gaan goed, ek mis my man ook vreeslik baie! Hy heel week ook weg...:( Tel omtrent die daggies af.

Charlaine - OOOHHH... jong, ek dink jy gaan die tweede BFP wees vir ons! En net dalkies gaan Cornel jou join!! Ek hou albei duime styf vas en bid vir julle.

en die wat ek gemis het.. Gegroet is almal en hoop julle gaan 'n wonderlike daggie he!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28440 by Paisley
ek hou jou op hoogte anje!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28437 by Paisley
ja nee ansa! ek glo ook regtig nie dat daar fout is met jou nie jong!!! ek weet jy sal sommer gou 'n antwoord hê, en jou eie bondeltjie in jou kan dra en koester. Jy sal 'n great mamma wees!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28436 by Lia
Sterkte Lalie !!

Girls, ek sukkel om te werk sonder om in te loer, so ek gaan vir so week of wat probeer om nie in te log nie, het 'n klompie goed om klaar te maak.

Laat weet my op facebook as daar belangrike nuus is.

Lekker dag

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account