file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28408 by Tienka
Ooooo jy's 'n vrou met 'n plan :laugh: Wag tot julle die 1ste bambino/s het dan sing hy dalk 'n ander deuntjie. Kids hettie state of the art goeters nodig nie, net kos, klere en BAIE liefde!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28407 by VB2010
ek gaan so bietjie koebaai sê, ek sit nog in my pj's so moet seker bietjie gaan aantrek, nie dat ek iewers heen gaan nie lol

ag man ek mis my man sooooo baie!!

lekker oggend julle sien later weer

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28406 by Paisley
ek het ook soetgoed gecrave VB - moet nie te veel worry oor die gewig nie. Drink maar net baie water! Jy gaan inelkgeval gewig moet verloor na jou swangerskap!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28403 by Paisley
tienka nee - hy weet nie. Ek is nog besig om die geld by mekaar te maak om die dokter wat sy pypies moet "toebind" om te koop om 'n halwe job te doen.

Ek sal sommer 5 kinders hê. ML is 'n ingenieur, en BAIE prakties - so hy worry net oor hoe hy vir hulle almal state of the art laptops en tech stuff gaan koop - en ek is net soos "God wil provide" I JUST WANT LOTS AND LOTS OF KIDDOS!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28402 by ChaNa
Dalk moet ons klomp datums in 'n hoed gooi en een trek en die een wat ons trek moet ons toets lol..

Maar jy kan vir my se wanneer jy reg is dan toets ek saam met jou. K moet net nog so 6 dae wag dan kan ek beginne toets lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28401 by marie r
Waar's Driekie & Ansa vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28400 by VB2010
Paisley so ver gaan dit ok, het net laas week (toe ek dit gedrink het) deur so wobble gegaan hubby het meer moodswings gehad, het gister gekyk het ook 1kg opgetel in EEN WEEK! so ek sal my gewig nou ekstra moet dop hou (ek is klaar bietjie aan die oorgewig kant) maar so far so good, AS ek 100mg volgende maand moet gebruik hoop ek dit werk ook so goed uit, al wat anders is ek het 'n lus vir choccies! heeldag en aldag!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account