file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27154 by Mommy2Monster
hi julle

ek is so vrek besig vandag...jammer as ek so min chat hehe

MORGAN net gou oor die banke...ons het Coricraft (egte lol ) leer banke...en my yorkies klouter daaroor, ons kat het (toe ons hom nog gehad het) en Jadon... dit is jadon se 'binneshuise' klimraam lol. so as julle kan gaan vir leer, mens vee dit net af en ons banke het nog nie 'n merkie op nie en dit lyk nie of dit al 5j + oud is nie.

kiddies mors baie erg en ek sal glad nie vir 'n materiaal tipe bank gaan nie.

is julle banke 'ge-scotch guard', dit help ook sodat die spills intrek nie. anders gooi throughs oor in die begin en kry banke later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27152 by Paisley
Strikkie - ek kan dit ook nie glo nie, en as dit nie was vir 'n AF wat missing was nie, so ek nie eers agtergekom het ek is preggers nie!!!

So ja - as ek 'n bfp kan kry - kan enige iemand!!! 2010 is die jaar van die BFP!!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27148 by Strik*kie
Paisley jy moenie stres nie, als sal ok wees. Kan nog steeds nie glo jy het jou BFP nie, dit is rerig wonderlik. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27144 by Morgan
daar is baie om van te kies dis hoekom ek so baie gemaak het. Weet nie hoe kies die members nie, want hulle het rerig baie om van te kies

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27142 by Strik*kie
Dis nice Morgan.

Tienka wou jou nog se like jou profile pic. Baie mooi hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27138 by Paisley
dankie julle - jul laat my sommer beter voel. Hoop jy kry sommer gou die uitslae Stikkie!!!!

G - ek was op 200mg 2x per dag tot saterdag oggend toe, en toe van saterdagaand af 100mg 1x per dag. Want toe ek my beta getoets het, het ek sommer my progestoroon ook getoets - dit was oor die 100! So ja - ek is seker alles is fine met die progestoroon. Die dosisvermindering was dalk net 'n skok, maar ek voel nou weer lekker opgeblaas en gerus!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27136 by Tienka
Ag dis te cute, gaan sommer myne verander. Ek hou van die piglet ene

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account