file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #27123 by Strik*kie
HALLOOOOO PAISLEY EN KRIEK GEWONDER WA IS JULLLLLLLE. :laugh:

Paisley ja het gekry het sommer gister dit gaan toets saam skildklier maar nog nie uitslae gekry nie.

:blink: lekker lag ek vir jou met die O!!!!!! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27114 by Morgan
Ek was ook so.. is nou nog so, mens stress al die pad. Ek dink dis maar normaal, veral met die eerste een.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27112 by Kriek
Hallo almal, wil net se, ek is darem in die land van die lewendes, dit gaan net dol by die werk vandag, so my chat tyd is bietjie uit :angry:
Julle moet almal n heerlike dag he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27110 by Paisley
ja nee morgan. dit is goed dat jy vir my lag. laat my ook besef hoe belaglik my vrese is! Ek het net gisteraand besef ek moet nou begin om my swangerskap te embrace en nie die heeltyd te bid dat alles 100% sal wees nie! Pyne is 'n teken dat daar iets aant gang is!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27108 by Morgan
haha sorry ek lag paisley maar dit klink so bekend... skrik vir elke klein ding wat gebeur!! en dit raak net al hoe erger soos mens an gaan.

Ek dink nie dis te veel om oor te stress nie onthou mens se baarmoeder groei so daai ligamente rek. en dis nogal seer voel soos AF pyne.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27105 by Paisley
dit was vir my ook nogal weird. Yup is 2 Junie dr. tyd. Maar gister was so 'n wierd dag - ek het sommer net gevoel alles voel of dit afblaas, en dit is 'n teken dat my progestoroon val (soos voor af) en toe temp ek - die oggend was my temps 37.3, en toe in die aand (dit is gewoonlik 37.5) toe is dit net 37.1 - toe begin ek vir jou bid jong! Maar vanoggend voel ek 100% en temp is weer 37.3. So ek dink daar was net iets aan die gang met my hormone gister. So ek vat dit maar rustig!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27102 by Tienka
Hallo jy, jong mens skrik vir die geringste krampie. Ek is seker jou dh gaan nie kla nie, hier le nou vir julle 'n nuwe fase van eksperimenteer voor - geniet dit :laugh:

My libido het weggeraak iewers langs die pad, my arme man suffer maar in silence

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account