file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23930 by Hlise
More!

Ek het 'n wilde week agter die rug en het baie om in te haal maar ek sien die grootste nuus is Paisly se swangerskap. DIT IS UITSTEKEND!!!! Baie, baie geluk Paisley. Geniet die bondeltjie liefde wat in jou groei. Vir 9 maande is hy/sy net joune, daarna moet mens deel met die res van die wereld! Ek dink ons almal is baie opgewonde om die volgende maande saam jou te stap. Die eerste oggend naarheid, die eerste beweging, die bepaal van geslag - EXCITING TIMES AHEAD!

Hopelik haal die res van ons vinnig in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23923 by Ansa_S
Ag my vriendin ek borrel van geluk vir jou en besef net weereens dat ons 'n wonderlike Vader dien, vir Hom is niks onmoontlik nie!!!!!!!!!

Dankie tog jy het vir die 2de keer gegaan!!!!!

Nou kan jy die dae aftel tot gynea besoek en nie meer tot die volgende AF besoek nie!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23922 by Paisley
dankie anje - jou geskenkie kom ook nog! ek weet dit.

Sê gou vir my. elke keer as ek gepost het, dan maak dit weer oop op die HEEEL eerste post van 2 maande terug. Hoe stel ek dat ek elke keer teruggaan na die mees onlagse post?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23919 by Lia
Paisley, ek kan dit nie genoeg se nie, dis uitstekende nuus !!!! Ek is sooooo bly vir julle. Besef net weer hoe wonderlike wonderwerk 'n baba is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23915 by Nelria
ok telko hier so gaan nou afgecut word en gaan dan gou spar toe so chat lunchtime wee

paisley wow girl dit is awesome en jy gaan saam vix in jan groepie wees so julle gaan lekwa chat

so almal van julle mwah en sien later

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23912 by Paisley
Ons bid nog oor name - wil eers sien hoeveel skurmukels daar is! Ons sien op 7w ons gynea. nie nodig weer vir oom strikdas nie! Dit sal 2 Junie wees. Kan nie wag nie...

Verder voel ek great - as ek nie geweet het ek is swanger nie - sou ek dit nie nou agtergekom het nie... Missing AF sou die eerste clue gewees het!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23907 by Ansa_S
Paisley, ek dink mens is so oorbluf dat dit 'n tyd vat tot dit deurdring!!!

Goed volgende vraag?

Naam as dit seuntjie is?
Naam as dit dogtertjie is?

en wanner sien jy weer ginekoloog of vir Pentz? :side:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account