file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23825 by Ansa_S
More julle almal,

Hexy is bly jy het 'n dagmoeder!

Anje ek hou duime vas vir jou!

Al julle ander is gegroet!

AFM:.........en AF is hier in volle glorie met pyne en al! Gaan glad nie vandag kla oor die pyne nie, want ek het gedink die ou vrou gaan nooit weer kom nie, en het mos gese ek sal haar vat met pyne en al. So ek sal dokter laat vanmiddag bel en se sy is hier, want hyt gese dan gaan ons gewoon aan met die behandeling.

SO lyk my provera vat presies 7 dae na die laaste pil voor AF behoorlik haar opwagting maak!

Dankie tog is sommer verlig! :silly:

Hallooooooooooo Paisley hoe gaan dit vroumens! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23819 by Paisley
more more dames!!! Long time no chat!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23811 by Mommy2Monster
more julle

nelria dis daai stokkies wat ek koop...moet sê ek hou daarvan. dalk moet ek net nog meer daarvan eet CHOMP CHOMP CHOMP ;-)

hexy eks so bly jy't iemand gekry. en als gaan mos maar oor as boeta happy en gemaklik is daar waar hy moet bly.

G ek sweer ek sou op moeg gewees het vanoggend as ek so baie keer moes opstaan...

sterkte VB...anje en laat weet ons asap wat dr sê

julle my afspraak is 12h vandag, maar ek gaan eers seker vanaand 'n update los (ek moet net eers my password verander sodat ek weet wat dit is hehehe), want ek en DH gaan eers vir lunch na die scan dan gaan ons bietjie shop na dit...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23807 by Nelria
sexy - ek is chuffed vir jou ek se juis vanoggend vir my man hoe sukkel mens op klein dorpe en hoe spoiled ons is bv ek kan aan 8 kleuterskole dink binne 2km raduis van my af :)

hex - sien tai soek ook nou dagmoeder LOL sy het toe werk gekry (gesien op jou fb status LOL)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23798 by Lia
More more dames

Shame G, ek het nou die oggend so 03h00 se kant opgestaan op te pieps - dit het gevoel of my blaas wil bars - en dit was nie lekker om so vroeg in die oggend in die koue te moet opstaan nie. So ek kry jou regtig jammer om so baie te moet opstaan.

VB - Sterkte met jou prosedure vandag !!

Ek voel goed vandag. Sal julle laat weet wat dr se, sal seker eers 10h30 se kant met hom kan praat.

Geniet julle dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23792 by Nelria
more more girls

g - wat doen jy heeldag asw jy vir jou kiddies wag en wow 35km vir skool myne is 1.2km LOL van my af

morgs - Freakin hell girl vir daai geld moet dit opregte spinxes of iets wees LMAO - ek dog mens kry katte verniet of betaal R100??

M2m - ja oor constipation en bloating definitiewe preggy ding - ek eat my all bran elke dag en koop dan nog 'n high fibre cereal by (kyk wat het hoogste fibre in) en maal van dit oor(want is duur en proe crappy) net om fibre to op :)

Anje - ek stem die kantore is so gewoond girl verpes hulle vir uitslae dat ek dink 'n girl wat wag word van vergeet (nie opsetlik nie)

driekie - veilig ry en sien sat :)

charlaine - enjoy nwk :)

morgan - wou nog se jy het gevra of weet van iemand wat borduur? ek dink my huurder doen want sy het 1 keer gemetnion sy doen naaldwerk uit en toe lea gebore is het sy vir my stunning borslap gegee wat groot hart in reenboogkleure op geborduur het - wat wil jy gedoen he?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #23789 by sexy~hexy
Ek loer ook gou in om more te se. Hoop julle het 'n lekker aandjie gehad, het lekker gekuier saam boetie en meisie en nuwe baba. Het fotos geneem maar nie vanoggend usb kabel gekry om te kom download nie :angry:

EK HET 'N DAGMOEDER GEKRY :silly: Kan julle glo, die een vroutjie wat ek gese het se nuwe baba nou gebore is en ek voel sy kan nie nou na ander kids kyk nie, jip, ons het op haar besluit. Ek het toe ek daar instap net dadelik geweet, en Jayden was ook glad nie inkennig nie. Waar by die ander dagmoeder waarna ons gaan kyk het, hy agter my gestaan en wegkruip het. Haar baba is nou wel 3wekies oud, maar haar man werk skofte so gaan haar ook baie help en sy het 'n voltydse bediende. Sooo bly dis nou ook van my skouers af :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account