file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23765 by G Baby
More julle pragtige dames!!! Hoop julle het sommer baie lekker geslaap.
EK vandag heel oggend weg,vat kiddies weer skool toe en wag dan vir hulle en kry hulle dan weer 12 uur. Van volgende jaar af gan my dogtertjie na ander kleuterskool,wat net so 10km van ons af is,dan hoef ek nie meer 35km tzaneen toe te ry nie.

Hoop ons hoor iets van paisley vandag en Anje ek hoop jy kry goeie nuus met jou toetse.

EK loer in sodra ek terug is.
Lekker daggie vir julle

O ja rekord ek het gisteraand 6 keer opgestaan om te piepie......dit wil gedoen wees. DIe blaas van my bery my deftentief voor vir opstaan vir die babatjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23686 by G Baby
Hi julle,mooiste ou seuntjie,bos swart hare en baie rustig. Lyk my met jou 3e kind is jy tog rustiger en die baba ook!!
Vriendin lyk ook baie goed,kan nie dink sy het Maandag gekraam nie.

Morgan onthou my babas gewoonlik klein,en die een gaan deftentief nie groter as 3kg wees nie. SO moenie stres nie,die sonars is ok nie altyd akuraat nie.

Baai baai almal hoop julle het heerlike aandjie en dat julle lekker slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23667 by Mommy2Monster
lekker aand julle!

ons bediende het vir ons kerrie mince vetkoeke gemaak...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23663 by Nessie
Ek groet ook nou, julle moet 'n lekker aand he en lyk my ons gaan almal lekker eet! Yum!!!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23661 by Tienka
Julle, ek gaan nou oppak en ry, gaan lekker kossies maak.

Geniet die aand!! More is alweer Vrydag :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23660 by Nessie
Baai Morgan, veilig wees! Geniet die aand!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23658 by Morgan
julle ek gan bye se... sal maar gou moet ry en goed kry want eks lus vir lekker eet vanaand

Gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account