file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9372 by G Baby
Agge nee ek gan uitmis-gan julle girls dinsdag koffie drink? Wens ek was nader,aaahh.
Julle moet dit geniet!!

Lekker naweek julle,hoop julle ontspan lekker.

mwah :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9371 by sexy~hexy
LOL dink behalwe vir die headbang het almal 'n storie oor BD of amper BD and the embarresment that goes with it :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9368 by G Baby
Hi anje,lees sommer van jou Borsvoed raad-dankie.
Ek het ook so bietjie raad vir die swanger mammas,het darem al 2 geborsvoed. Koop kookop,en vries blare in vrieskas. As jy die blaar afskil van kop,lyk mos soos bakkie,so vries hom dan net so. As jou borste vol en seer is,sit jy daai koolblaar op en die pas mooi om bors. Kan nie glo hoeveel verligting dit bring nie. As jy blaar afhaal is hy sommer vuurwarm so dit die seer uitgetrek het. Jy doen dit so vir dag lank,sit sommer blaar in bra en dan's jy 100%!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9367 by sexy~hexy
Go klippie go klippie :P

Tata Nelria, gesels Woensdag weer!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9366 by Kriek
Ta ta Ansa, hou vir jou styf duime vas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9365 by klippie
Julle, ek MOET nou nog 'n bietjie werk. Sit al heeldag en bolle rol :huh: Ek sal net voor ek huis toe gaan weer inlog om op te vang, maar ek groet solank :kiss: :kiss: :kiss:

Ek vat Maandag bietjie af, so ek sal nie inlog nie. Hou duime vas dat ek 'n plan kan beraam om almal van julle Dinsdag in Menlyn te sien!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9363 by Kriek
Baai Nelria, lekker naweek.
Slak geluide, ha ha ek kan my net die prentjie voorstel met die bure wat deur die venster loer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account