file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9412 by Slakkie
mmm en met die Pizza en Wyn gan ek sommer 2 lekker sterk hoofpyne pille ook drink vir die fun daarvan dan gaan ek lekker slaap.

Sexy - Ek sal bietjie kyk by die huis en net seker maak maar ek het 'n heerlike resep vir die basis van 'n pizza - ek koop nooit deeg daarvoor nie want ek haat dit as dit teveel reis.

Ek kannie mooi onthou nie maar dis ek dink 500g meel, water, gis en dan 1 eetlepel olyfolie, ek eindig altyd op met omtrent 750g meel want jy moet dit knie jy weet mos sodat dit aan niks vassit nie so ek gooi altyd meel by, dan los jy dit vir 'n uur donner die spul plat en rol dit lekker dun uit sit jou toppings op en in 'n baie warm oond soos 220 bobs your uncle.

Ek sal net eers seker maak van daai resep!

Die geheim van daardie resep is die bietjie olyfolie want dit sorg dat die korsie lekker crispy raak. Ek haat dik pizzas so vir my is dit baie lekker veral net met tomatiepuree gesmeer vars rosa tamaties en mozzarella en as dit uit die oond kom sit jy vars basil op. Lieflik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9411 by sexy~hexy
Bly in Kathu Ilze, so 200km van Upington en so 300km van Kimberley. Nou ja, Kimberley het 'n Debonairs en 'n Romans....SUG :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9410 by sexy~hexy
Wie van julle het al gehoor van Inofolic? Op die ander website is daar nou al twee dames wat swanger is na hulle op Inofolic was.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9408 by Kriek
Hexy, waar bly jy nou weer, want dit klink of jy aan die gat kant van die wereld bly, shame man julle het amper niks nie. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9405 by Strik*kie
Ekke is ok hier, maar het maandeinde so gaan dalk nie baie kan chat nie :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9404 by sexy~hexy
Yay strikkie...kewl pic dame :)

Wens ons het 'n ordentlike pizza plek gehad soos debonairs of romans :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9403 by Driekie
Ai toggies sterkte Bella!!!! Darem is die begin van die einde in sig vir jou!!

Hehe - Hexy - ek is weer op rooibos tee met suurlemoensap en heuning!

Ilze - jy nie alleen nie - DH kon nie afkry nie so ons gan nie jhb toe nie en dus kan ek nie die girls vir koffie join nie - SNIK SNIK
So ek werk ok Maandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account