file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6567 by klippie
Ansa, ek sal my bes probeer om nie af te skeep nie! Eintlik roofkyk ek lekker - as julle sien "one guest viewing" dan is dit eintlik ekke. Ek post net nie so baie nie! Maar van nou af gaan ek post tot ek goue status het soos Morgan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6566 by Morgan
yeah klippie ons raak nou al meer! Dalk moet ons n tafel bespreek?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6565 by Strik*kie
Shame Ansa, ja dan besef mens eintlik hulle wys nie altyd hoe erg hulle oor ons is nie tot so skok.

Is reg Anje sal bietjie plan maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6563 by sexy~hexy
Ag shame Ansa, dit was vir julle altwee traumaties. Veral toe hy gehoor het jy is die een wat ernstig seergekry het. Kan my net indink. En ek dink dis net wat jy nodig het vanmiddag, trek jou pjs aan, klim in die bed, drink 'n pilletjie en slaap. Skok doen snaakse goed aan 'n mens se liggaam.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6562 by Morgan
Shame ansa hy het seker vrek groot geskrik. Mens moet amper half kwaad wees vir die mense wat die verkeerde info an hom oorgedra het maar nou ja sulke dinge gebeur seker.

My man is nou lekker omgekrap het vir hom gese die baba lyk nes ek nou se hy is nie sy lyk soos hy! Ek slaap die volgende 2 aande aleen my man is in die kaap tot vrydag

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6559 by klippie
Okay, ek is tentatief in vir Dinsdag by Mug & Bean. Sal julle graag wil ontmoet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6557 by Lia
Ja, Ansa ons kook op hierdie site !!

Sjoe Ansa, ek kan net dink. Dit was verseker 'n baie groot skok vir hom ook.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account