file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6544 by Ansa_S
Hel julle ons klomp vrouens mag maar chat, as ek reg gekyk het is ons thread onder pregnancy and birth weereens die voorloper met die aantal replies..... en ons is nou weer van wanner af op hierdie site????

Ons kook!!!!!!!!!!! ;)

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6540 by Lia
Skies Strikkie, waar bly jy nou weer? Jy ook in PTA?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6528 by Lia
Ag lekker Morgan, dis nog net 'n paar goedjies wat jy kort.

Ja, sien julle by die koffie.

Hehe Klippie, jy moet nou met elke woord / sin wat jy wil tik 'n nuwe inskrywing maak, miskien help dit.

Vir die wat nie gesien het nie, Paisley nooi ons uit vir koffie by M&B Menlyn 10h00 Dinsdag 27ste. Dis mos vakansie dag. Klippie, Slakkie, Charlaine sien ons julle?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6518 by Ansa_S
Klippie dis omdat jy ons afskeep dat jy nou eers 2 goue blokkies het! :silly:

Ek dink my Af is verseker oppad vir saterdag, het vandag regtig sulke steek krampe, veral aan my linkerkant. Voel of daar 'n poep vassit! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6516 by Goggatjies
Goeie more

Jammer ek val nou eers hier uit, maar een of ander rede kon ek nie die post gesien het nie

Ek sien julle ook Dinsdag by Menlyn - kan nie wag nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6509 by Morgan
VB gan more gynie toe.

Sover is dit ek,anje,anika,paisley en nelria wat gan koffie drink

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6504 by klippie
Aggenee! :( :( :( :(

ek is nog steeds 'n junior boarder, al het ek 2 goue sterre...................

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account