file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5121 by marie r
Ai Sexy, strongs vir jou. Sterkte met jou werk inhaal. Gelukkig is die baas nie daar nie, dan kry 'n mens gewoonlik meer gedoen.

Dit is ook koel by ons hier in die Vaaldriehoek. Die winter is nou vinnig oppad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5119 by sexy~hexy
CD1

More almal. Yip, AF het toe opgedaag. Dit beteken ek het hierdie maand 'n 30dag siklus gehad en later geOV. So my besoek aan die gynie is weereens uit, sal maar hoor wanneer kom hy weer hiernatoe. :S

I.v.m die ticker code, julle moet die kode copy en paste - PseudoHTML, UBBCode and BB Code, nie die gewone HTML kode nie. Probeer en kyk of dit werk.

Baas is vandag op 'n kursus, maar ek moet probeer nog inhaal wat ek agter is. Hoop julle het 'n lekker aand gehad, dis sommer koud hier vanmore!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5107 by Goggatjies
goeie naand, ek kan nie slaap nie, nou loer ek maar gou in. My man is al lekker in droomland, en ek rol rond en wonder of ek my ma se scrapbook album gaan klaar he voor haar verjaarsdag, einde mei.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5041 by Lia
VB, dis great dat jou man saam gaan, dis net soveel makliker as die dr self vir hulle verduidelik en hulle kan sommer self vrae ook vra. Dis wonderlik dat jy 'n ondersteunende man het !! Darem al eendag nader aan donderdag ne.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5010 by klippie
Hallo G Baby! Ek sien jy's nog online! Ek het 'n rowwe dag gehad.

Ek vang net gou alles op voor ek huis toe gaan!

Julle moet 'n lekker aand hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4999 by G Baby
Toemaar vb ek kry ook nie die ticker ding reg nie!!! Lekker aand,baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4995 by VB2010
hello daar

Ek is seker tegnologies gebriek of iets! Ek kry nie my ticker hier onder my post nie, het alles gedoen wat Marijke op die 'help' post se, maar ai, watter code copy julle?? ek het die een gecopy wat se html vir die forums?

anyways lekker aand

oh ja Anje my afspraak is donderdag oggend 9uur, ja manlief gaan saam, ek was nogal verbaas die naweek toe ek vir hom vra en hy se dadelik ja

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account