file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4894 by sexy~hexy
Dink melkkos is 'n goeie plan, hoe maak julle melkkos?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4880 by Driekie
Ek hou van GB se foto van Zelri - te mooi en lekker stout!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4877 by Driekie
SJOE ANJE!!Klink soos my weird droom nou die ander aand - myne was net skreeusnaaks weird!Helemal te lank om hier te tik maar nou ja...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4862 by Lia
Julle foto's is te pragtig, ek het gou gaan loer.

Julle moet 'n lieflike middag he, ek dink ek gaan ook melkkos maak vanaand, nou baie lus daarvoor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4858 by Lia
Hehe Strikkie, ja dit suck. Ek is nie eintlik 'n dromer nie, slaap normaal te te lig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4845 by Strik*kie
Ag shame Anje, ek haat sulke nagmerries. Voel altyd so verlore as ek wakker word. Snaaks ek kry altyd sulke funny drome in AF tyd.

O dis 'n plesier Slakkie weet ek is bietjie agter die tyd vandag. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4840 by Lia
Sal vanaand vir my 'n pic opsit.

My baas het nou lekker sit en tjol praat hier by my. Hy kry sulke buie.

Ek het vergeet om julle te vertel van my horror nagmerrie gisteraand. Ek droom ek en my man is in 'n flooimark tipe plek, maar sekere dele is donker. My man staan by 'n stalletjie en praat toe dwaal ek af na ander stalletjies en die volgende oomblik raak die mense minder en die area donkerder, ek besluit toe om terug te gaan, maar toe ek terug draai is al die mense weg. Alles voor my word dowwerig en ek kan nie skree nie, al my spiere word lam en die besef dring deur dat ek is ingespuit met iets en ek word ontvoer. Maar die ergste, ek sien hoe pass ek uit, 'n dooie gewig, en alles voor my word pikswart. Toe my kop die grond tref skrik ek wakker met 'n ongelooflike vrees. Dit was so real asof dit regtig gebeur het. Ek het lekker simpel drome die laaste tyd.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account