file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #3483 by Morgan
bye marie lekker naweek hou en veilig ry!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3480 by marie r
Ek gaan julle nou eers weer verlaat. Ons ry nou PTA. Het môre 'n kinder partytjie daar. Sal van Maandag af weer lekker saam met julle chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3478 by Ansa_S
Julle klomp vriendinne is great! Welkom almal is bly ons kan weer lekker chat!

Dankie Administrator dat jy absoluut so op die Ball is!!!!

Skool kom amper uit, en raai wat gaan ek nou doen, ek gaan nou slaaaaap is doodmoeg en als in my baarmoeder voel trekkerig. wens ek het geweet wat om nog te verwag van die inspuitings!

:unsure:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3475 by Driekie
Dis sooo cool - dis eintlik vinniger as PF - ek sukkel om by te hou!!!

Jippee ons is al amper almal tuis weer!! Ek dink VB kort nog ok op die lysie en Karin en Ankia

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3474 by marie r
Ek was so bietjie stil met die hele TTC. Maar nou gaan ons weer voort. Ek het so bietjie probleme gehad, lyk darem of dit sover uitgesorteer is. So 2011 baba hier kom ons. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3473 by Kriek
Hoor hier julle, ek het nog baie werk wat moet gedoen word voor huis toe gaan tyd, sien julle dalk later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3470 by Morgan
hello G is bly jys ook hier!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account