file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #3448 by Ansa_S
Ja netnou word ons oor die vingers getik deur Tannie Administrator!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3447 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3443 by Ansa_S
Ek love dit hier, hoop net regtig ons verloor nie iemand langs die pad nie!

Ek weet nie hoe gaan ek wakker bly vanaand langs die rugbyveld nie, dink ek sal 'n grooot Play moet drink, anders gaan ek dit nie maak nie!

Weet net nie of ons hier van al ons moves ;) kan praat nie! Want lyk my die administrator weet van als. Voel soos Big Brother he he he

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3438 by Strik*kie
Hallo Ilze bly jy het ons gekry.

Genade maar die administrators is puik hoor!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3437 by Driekie
HELLOOOOOO ILZE - so bly jys ook hier!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3432 by Morgan
hehe ek se mos die mense se admin is op die bol!!! :)

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3430 by Driekie
Dis juis vir die wat nie op FB is nie wat ek wil kyk om somehow of ons PF thread n boodskap te los vir die mense om ons hier te join, en ek dink die van ons wat die ander se sel nommers of so het moet probeer sms of so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account