file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59642 by VB2010
Morgan baie baie geluk met die geboorte van Carli! sy is beautiful!!

Nelria baie geluk met Xen se geboorte, hy is te cute man!!

GBaby baie geluk met die geboorte van De Nys hy is pragtig!!

Tienka geniet jou kraamverlof!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59638 by Strik*kie
VB so jy is dan saam my en Kriek en Driekie met O-tyd. Ok dan MOET ons die week bd dat die biesies bewe. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59632 by VB2010
slakkie sien jou IUI is om die draai! great man!

kriek hoe gaan die job hunting?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59629 by Goggatjies
ek hoop om by die 4de/5de julie te toets as AF nie opgedaag het nie, maar dit sal wees terwyl ons in Phuket is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59628 by VB2010
ok toemaar ek is nou tickerloos lol sal hom later opsit

genade my lewe was deurmekruis die laaste 2weke lol

het fertomed weer die maand gedrink, maar ons kom nie by die BD uit nie, my DH was so siek jong, hart, iets van die lewer en sy een long vlies geskeur, oh ja en hy het 'n breuk, ek O vandag of more het het 2dae laas gebd!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59627 by Cornel
Honkey Dory Strikkie ~ ek sal so maak! (soek julle elke 2de dag 'n foto ook) :laugh:

Haalooooo VB ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59621 by Strik*kie
HALLLOOOOOOOOOOOOOOOOOOO VB, jong jy verdwyn so gou, kom update bietjie hoe dit gaan!!!!!!

Cornel, shame man dis dan seker maar reg so maar elke dag 2x dettoltoetse ne.

Ansa ons sal maar moet sien wie volgende.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account