file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59656 by VB2010
Strik ek het so groot geskrik, maar eerder nou dat ons weet wat al die probleme is en hy kan gesond word as wat dit dalk eendag te laat is...

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59654 by Strik*kie
Ja jong ons weerk sommer paar pasella sessies saam in :lol: ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59651 by VB2010
Hexy so waar alles gebeur met 'n doel

Kriek ek hou vir jou duime jong, bly net positief en glo! *hugs*

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59648 by sexy~hexy
Dankie almal :)

Kriek, dis waar. Ek moes die maand op die pil gegaan het, maar finansies was beroerd toe los ek dit. Tienka het gese dit gebeur met 'n doel -AMEN TIENKA :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59647 by VB2010
sjoe kan nie glo die BFP's rol so in nie, dis wonderlik!!

STrik ek het NET vandag en more, ek het uitgewerk as O 14 dae voor volgende AF is, O ek definitief more, so ek sal moet werk maak vanaand en more en sommer donderdag net vir pasella

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59646 by Strik*kie
Siestog VB hoop jou man word gou beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59645 by Kriek
VB was vandag weer vir n onderhoud, sal nou maar wag en kyk wat gebeur, hoop maar vir die beste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account