file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67697 by sexy~hexy
Aaaah geniet dit Morgan, gewoonlik as mens saam hulle wil slaap dan word hulle wakker :D

Kan nie beskryf nie Strikkie, nie 'n skerp reuk nie :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67696 by Strik*kie
Hey Klippie, dog jy gaan nie met ons chat nie.

Bly jou dh het toe nie bos-koors nie. phew! Wat 'n verligting.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67695 by Driekie
Ai tata-baai Morgs!!!!!Lekker dux saam jou prinsessie!!!!!!

Dis darem baie baie goeie nuus Klippie - fabulous nou kan jy uitsien na jou pregnancy sonder worries!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67694 by klippie
Baai Morgan! Lekker doeks saam jou pop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67692 by Driekie
IS so Strik ek wonder ook oor Ella - en hoop regtig hulle het sommer baie goeie nuus gekry!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67691 by Morgan
Ok julle ek gaan groet.... gan saam my klein lyfie in die bed klim, sy le hier lanks my in die bed en slaap en ek moet haar net bietjie cuddle.

Hoop julle het n stunnig naweek!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67690 by klippie
Girlies, ek het vergeet om te sê, dh se bloods wys geen bosluiskoort, so phew, sy swemmers sal okay wees volgende week!

Wonder waar is Charlain vandag? Ek wil haar nog ietsie vra....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account