file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67689 by Strik*kie
Hoe ruik dit? sleg of soos in ammoniakreuk of iets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67688 by Driekie
Skuus Hexy kan nie help nie - as jy so rukkie uithou kan ek jou dalk antwoord! ;) :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67687 by Morgan
Myne was baie sterker as gewoonlik... maak nie saak hoeveel water ek gedrink het nie. Maar dis heel normaal, want die dr het nooit iets gese nie, het in die begin so skaam gekry daaroor

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67686 by Driekie
Daarsy - ek doen ok so met Markus - ek het nou die week begin met die vites want ek wil nie weeeeeer by n dokter kom net om te hoor dis weer n keer sy ore nie!!Begin altyd as verkoue en end op as oor-ontsteking!

Sy neus het so week of so terug vreeslik begin loop en net voor ek die vites gekoop het het hy begin hoes - en twee dae se dokter met Coryx en Actifed en hy was weer oke - toe se ek vir Dh nee wat ons kry maar die vites vir die Winter net sodat hy nie siek siek raak nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67685 by sexy~hexy
Ek weet nie of ek my verbeel nie, maar dis asof my urine net anders ruik met die dat ek nou swanger is...sorry vir TMI, ek wou dit al gevra het voor ek uitgevind het ek is swanger, of die pregnant fairies dit ook opgetel het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67684 by Strik*kie
Ai julle waar is Ella, is al so nuuskierig oor hoe dit gegaan het met haar afspraak by daai nuwe FS of spesialis met nuwe behandeling.

Nessie is net so stil???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67682 by sexy~hexy
Ek het darem die peppermint geur gevat Morgan :D

Ek het al gesien, baie van my vriendinne stop hulle kids vol meds en vits en pilletjies, en hulle kids is sieker as Jayden wat amper nooit iets drink nie. My ma se 'n kind moet self sy immuunstelsel opbou, so baie pille en medisyne kan hulle lewertjies skade aandoen.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account