file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52578 by Kriek
Baai Slakkie, lekker aand.
Ja Strikkie, ek sal myself maar voorberei om vir 12 dae aanmekaar te Hompie Kadompie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52575 by Slakkie
Ok cheerios weer girlies!!

Onthou om moreoggend ASAP te update Lalie!!

Alle preggy fairies - kry vannaand lus vir iets lekkers vir my part!

Aan al die ander BDBDBDBDBDBDBDBDBD!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52573 by Strik*kie
OMW ek dink my kop raas vandag SORRY het bedoel HEXY, CORNEL EN NESSIE HOU FXFX! Jammer hexy sal jou nooit vergeet nie.

Kriek :lol: ja ek hou duime vas dat T&T die sessie deurhou!! whahhaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52572 by Kriek
Hexy, nou gaan shop bietjie by shoprite en kyk wat jy daar kan kry en maak vir jou n mean seekos paella

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52570 by Slakkie
Ek gaan so 2 weke moet wag want myne is op CD10 hy wou dit juis so kort as moontlik na AF doen omdat hy die endo wil skoonmaak. Jjippee ek hoop ek join die IUI groepie een van die dae met goeie nuus!

Oja Cornel ek het gevoel myne is albei 2 halwe hande (.)(.)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52569 by Laliek
Oooeee sien julle praat van aandete! DH vat my uit vanaand vir aandete - yipppeeee!!! So ek hoef nie te kook nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52565 by Kriek
huh Strikkie, waarvoor hou jy vir my duim vas ? Dat my vajayjay dit gaan hou van al die BD ? :laugh: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account