file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52557 by Laliek
Aaahhh Slakkie dis great!!! Lap is darem nie so bad nie - sterkte daarmee!! Het voorreg gehad dat dr Pentz my IUI gedoen het aangesien dok Hogewind nie daar was daai naweek nie - dink jy is in uitstekende hande ook! Ek hoor altyd net goeie dinge van hom, my Dr Hogewind en dr du Bruyn!

Sterkte - yipppeee - nog 'n IUI maatjie! Ek was baie gelukkig dat AF die Sondag na my lap opgedaag het ;) Ek sal kom post sodra ek getoets het.....my addiction se vir my dit gaan dalk more oggend wees :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52556 by Slakkie
gepraat van aandete ek is lus vir 'n mean motherfluffer van 'n pizza mmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52554 by sexy~hexy
:( Kriek ons bly in die Noord-Kaap, waar krap mens ordentlike seekos hier uit, hier is net 'n KFC en Wimpy en so drie restaurante maar niks om oor huis toe te skryf nie. Seekos-lus sit nogsteeds :(:(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52553 by Cornel
Hexy dit sal WONDERLIK wees!

Ek gaan nou groet,sal later weer opvang,ons het nogsteeds nie krag nie en my laptop se battery wil nou pap word.

Tata julle!
Lekker aand verder! ons gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52551 by Nessie
O wag, eks so 3 dae na jou en Cornel. Baie naby!

Ok ek gaan nou rerig!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52549 by Slakkie
nog een vragie lalie as jy nie mind nie :-) op watter CD het jy gegaan vir jou Lap?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52548 by Kriek
:laugh: Ek het gewag vir daai "Wat's vir aandete ?" Wat nou van jou seekos Hexy ?? Ek sal maar sien as ek by die huis kom wat ons gaan eet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account