file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50746 by Strik*kie
Charlaine as dit sulke tyd is moet jy maar beter voel :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50745 by Tienka
C, ek probeer nou kyk by Unitas wat hulle besoektye is, maar kry dit nie :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50744 by Dassie
Ek's okay Strikster. Hehe, ek moet net nou pasop om nie so 'clumsy' te wees nie. Hoop jou hoofpyn gaan gou weg. Ek dink die vuvu's gaan net erger raak soos die dag verloop lol.

Hulle sê ons in Kaapstad is baie rustig en ons het nie so baie world cup gees nie.. So hoe voel julle in die ander stede?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50742 by ChaNa
Weet julle dat daai sondag vadersdag is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50741 by Kriek
:laugh: Strikkie, nou het jy verskoning om vroeg huis toe te gaan, se vir die baas jy het kopseer, jy moet in donker kamer gaan le, en die grandpas is klaar ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50738 by Kriek
Vat n power nap Charlaine, en stel jou alarm vir kwart voor 10 :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50737 by Strik*kie
Kriek, dink migraine is oppad. Nog kopseer van woensdag af en drink nie meer GRANDPA'S nie. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account