file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50722 by Strik*kie
Halloa Anje, gaan jy vandag nog vir Xen sien? Jy moet groete stuur. Die dingetjie is soo cute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50719 by Lia
Hi Strikster

Hehe Charlaine, dink so daaraan, almal dink nou al aan daai kleintjie, nog voor die kleintjie al gemaak is. Dit kan net positief wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50718 by Strik*kie
Wil gou iets vra:::: Is Lutheal phase van 12 dae normaal of is dit bietjie kort?

Ansa, jong jy is darem stil? Sluit julle skole ook vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50717 by Kriek
Ek nou nou weer terug, het n groot pieps, en kan nie ingelog bly nie, met my luck kom soek die baas iets op my pc, en al wat sy gaan sien is net Moomie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50716 by Lia
Kriek ongelukkig ken ek ook nie hokkie reels nie, maar Hexy se plan klink baie goed...lol.

Tienks, wanneer gaan julle? Saterdag of Sondag? Ek het net Saterdag oggend / middag 'n kinderpartydjie aan die gang. Sondag oggend of middag sal vir my goed werk, want ons gaan dan in elk geval Centurion toe na my skoonma toe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50715 by Strik*kie
Thx Kriek.
Shame Daster is jy ok jong?
C good luck vir vanaand LOL
Hexy, feel it it's here :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50714 by Kriek
Ansa, nog nie vir jou hallo gese nie. Ek is baie bly en trots op jou dat jy so rustig is, en oor jou besluit wat jy geneem het om eers die medikasie bietjie te los.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account