file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66588 by klippie
Paisley, met watter sonar neem hulle die babatjie op jou ticker af?

Paisley & Lalie - wat is 'n trigger shot met iui? Is dit die ovidrel of die ekstra menopur?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66585 by klippie
Julle, ek jeuk so onder my gips en kan nie krap nie..loop heel oggend en soek vir iets! Het nou al 'n paper clip oopgebuig en probeer indruk, en 'n liniaal, maar dit werk nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66580 by klippie
Drixter! Garage-pie...grrrr gee dit dadelik 'n skuilnaam! Ek het nou lekker hoender sosaties geeet en bietjie slaai. Lekker gesond!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66579 by Dassie
Hey Strikkels ek wil ook sien hoe jy lyk!!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66577 by Dassie
Hi Laliek, voorspoed met die IUI, sal aan jou dink en jy moet ons gereeld kom update!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66576 by Driekie
Thanks Strikkie!!Sjoe maar jy IS mooi!!!!!

Hehe vir Pais en Dassie met daai interne/eksterne sonars - gril ek nou weer vir die internes - YUCKY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66574 by Dassie
Ja Paisley ek gaan Maandag dan sal ek al 10 weke wees. Dit voel soos eeue sedert my 6 weke scan. Dink ek sal seker ook so elke 5 weke gaan noudat ek by gewone Gynae is. Dis darem bitter lank lol.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account