file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66648 by Lia
Lyk my ek vang net betyds op om ook in die raaisel te deel. PM my die antwoord asb. Ek dink ek het dalk te vinnig deurgelees en opgevang, want ek weet ook nie wat is fishy nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66647 by Strik*kie
Ahhh ek dink ek weet, as ek reg is stem ek saam. Maar nou het ek ook klaar gezip!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66645 by Paisley
nee wat die in die pens is heeltemaal alrait klippie. DIt is sooo 'n kort naaltjie. Manlief het my altyd gespuit. Maar teen iui nr 2 se trigger was ek al so emosioneel en gatvol. Toe tjank ek sommer for the heck of it!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66644 by klippie
O paisley, ek sien nou eers jou vraag, nee, ek spuit nie, die nursie doen dit vir my! Lekker bang!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66642 by Goggatjies
Klippie ek sal ook nie hou van 'n inspuiting in my maag nie, ek is vrek bang vir naalde, 'n mense sal dink na my eerste swangerskap is ek oor dit, maar nee, ek laaik dit glad nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66641 by sexy~hexy
Ek is jammer dat ek dit gese het :S Ek kan net nie verstaan hoe een persoon iets se, en 'n hele klomp ander se net die teenoorgestelde nie :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66640 by Laliek
Ek dink ek vang half en half maar PM my ook lol! Hexy jy sallie onmin veroorsaak nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account