file Seuntjie of Dogtertjie wie kan my dalk n tip gee?

16 years 5 months ago #4396 by Morgan
Joli was reg met myne toe ek ook nog nie geweet het en n pic gepost het!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4365 by Elise
ek sien wat jy bedoel met die geswel koeksie ek gaan maar skelm begin dogterkie rokkies koop want ek dink jy is reg ai shame en manlief hoop so vir n laaitie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4357 by *Joli*
Baie mense dink dogtertjies is seuntjie omdat dit lyk of daar 'n penis is, maar die dogtertjies so koeksie doeksies is baie geswel en lyk soos hamburgers - so as jy na daai foto kyk, lyk dit beslis soos 'n hamburger. Hulle se seuntjies lyk soos 'n turtle nek LOL. Met Megan het die scan lady my mooi gewys hoe lyk die 'hamburger'. Shame jy het nog so rukkie om te wag ne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4350 by Elise
dankie joli ek het weer gedink dis n seuntjie maar ek het geen idee hoe die goedjies lyk nie en wou nogals graag weet wat ander mense dink :woohoo:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4348 by *Joli*
Ek's nogal die expert met die! Dis 'n dogtertjie. Lyk soos 'n hamburger! Kom se my as ek verkeerd is hoor, maar ek kan daarop wed! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4338 by Tienka
Sorrie girl, ek gaan nie eers 'n raaiskoot waag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4323 by Elise
hi julle die is ons eerste kleinding en manlief wil nie he ons moet die gynae vra wat dit is nie hy wil dit as n suprise hou maar ek is te naskurig

Kan die wat ondervinding het dalk na my fotokie kyk en dalk julle opinie gee ek sal dit baie wardeur?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account