file Seuntjie of Dogtertjie wie kan my dalk n tip gee?

16 years 5 months ago #4453 by Elise
dankie joli wardeur die hulp baie leka daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4437 by *Joli*
LOL Happy Girl. Hy sal beslis wees. Dogtertjies is baie erg oor hulle pappas. Geniet jou shopping :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4434 by Elise
ek gaan nou westgate toe en gaan sommer daai cute outfit skelm gou koop aangesien ek alleen is en dit kan wegsteek sal sommer 2 koop wat saam hospitaal toe kan gaan.

Jy sien joli ons wou nie geweet het wat dit is nie en het belowe om nie die gynae te vra nie want ons wil dit n suprise hou maar sjoe ek raak nou te naskurig om nog 5 maande te wag en dis normale geboorte so ek weet nie eens presies wanneer sy gaan kom nie

Ek glo my man sal tevrede wees met n dogtertjie want dit sal die 1ste dogtertjie wees in die familie want dit was net hy en sy broer en sy broer het nou al 2 seuntjies so hy sal die 1ste dogtertjie he in die nuwe generation

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4414 by Morgan
Snaaks genoeg het my man meer gehoop vir n dogtertjie as ek!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4413 by *Joli*
Nou waar is my ander post heen :huh:

LOL ja Morgan - ek onthou nog ne! Happy Girl - moenie te veel goedjies koop nie en hou die lables aan, maar vat darem 'n nice pink outfit saam hospitaal toe - gewas en als - met baie frilletjies :-).

Hulle was verkeerd met my 1st girly hoor - gese dis 'n seuntjie! En ek het als blou gehad!

En pappas wil net seuntjies he tot hulle daai prinses vas hou die 1st keer. Dan verdwyn alle weerstand. Hulle dink net hulle wil seuntjies he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4407 by Elise
hi morgan hoe gaan dit nog met jou en baby?

haha gerne ek gaan try om stil te bly want hy weet ek dink dis n seuntjie so ek kan nie nou my mind change nie dan gaan hy weet daar is iets fishy so ek moet maar stick by n seuntjie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4403 by Grenaat
Ha ha, ek dink ook dit is 'n girlie. Daar is geen turtle nek nie :laugh:

Oe girl, nou moet jy net nie jou bekkie verby praat by manlief nie ne!!! Kom ons kyk maar met volgende scan!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account