Hierdie wonderlike boek wat 11 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van klassieke verhale. Stories sluit in Skoonlief en die Ondier, Peter Pan, Bambi, Sneeuwitjie ’’n en die sewe dwergies, Die oerwoudboek, Alice in Wonderland, Robin Hood se avonture, Pinocchio, Die towenaar van Oz, Die twaalf dansende prinsesse, Die swaar in die rots.
