Hierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van tydlose verhale.
NB uitgewers stel bekend 'n nuwe kinder- en jeug boek, Goue lint-stories: Duisend en een nagte.