× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Down Syndrome Toets

16 years 1 month ago #105043 by *Joli*
Replied by *Joli* on topic Re: Down Syndrome Toets
Sjoe KarinM. Ek dink hoe jy moet voel. Ek het so week terug my toetse gedoen. Hulle doen mos die metings en dan vat bloed en dan compare hulle die 2 om die finale uitslag te kry. Wat my sonographer vir my gese het is dat mens so gou as moontlik nadat hulle die metings (basies dieselfde dag) moet gaan vir die bloed om die mees akkurate uitslae te kry. Het jy dit so gedoen? Sterkte vir jou. Ek persoonlik sou gegaan het vir die amnio, maar net jy kan daai besluit maak. Dink aan jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105017 by Andie
Replied by Andie on topic Re: Down Syndrome Toets
Hallo KarinM

Ek kan ongelukkig nie raad gee nie maar ek weet Carmen-Capi het nie lank terug nie gegaan vir haar amnio. Sy chat op die Jan/Feb 2011 thread (ek dink, maar dit kan dalk Mrt/Apr 2011 wees). Pop dalk net daar in vra vir haar?

Persoonlik sou ek eerder die toets doen en seker wees. 1% is 'n BAIE lae risiko... Maar dis my opinie.

Sterkte vir jou!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105007 by KarinM
Down Syndrome Toets was created by KarinM
Hallo dames...

Ek sit met 'n yslike groot knop in my keel en 'n rots in my maag.... :(
Het opinies nodig asb..... ek het vanoggend 'n oproep gehad van my dokter se kantore dat hy my wou sien 13h00 om die uitslae van my bloedtoetse te bespreek (downs bloedtoetse).
Ons het toe gegaan en basies se hy dat my bloed toetse terug gekom het dat ek in die hoe risiko klas sit. Vir my ouderdom moes dit 1 uit 440 wees en myne wys 1 uit 161... wat normaal sou wees vir 'n vrou van 39 maar ek is amper 32.
Ek stress op die oomblik vreeslik baie... aan die een kant glo ek dat my baba normaal is en aan die ander kant vrees ek vir die ergste.
Dr. het gese (en ook gese dat hy dit sal ontken na die tyd as ek dit teen hom sou hou,hehe) dat hy glo my babatjie is normaal. Die nuchal fold meting was normaal en alles anders lyk normaal... maar mens weet nooit.
Ek kan nou kies om te gaan vir 'n amniosintesis toets as ek wil... maar die risiko is 1% vir miskraam.... ek is bang ek veroorsaak dat 'n normale babatjie in 'n miskraam opeindig!

het enige iemand 'n soortgelyke ondervinding gehad dalk?? Enige advies dalk asb?

Baie dankie...

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account