× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Kom Ons Hou Vir Sexy Hexy In Ons Gedagtes En Gebed

16 years 1 month ago #106371 by Lanatjie
Sexy hexy,
Baie jammer om te hoor van jou verlies, dis 'n hartseer wat ek nie eens my 'worst enemies' toewens nie.
Sterkte..jy en jou gesin is in my gebede.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106362 by Laliek
Hexy sterkte vir jou, jou man en Jaydon xxx

Ek bid vir krag en genade om julle deur hierdie tyd te dra. Baie sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106353 by Bona Dea
Dis regtig verskriklik! Ek is so jammer om dit te hoor en het geen woorde wat vertroosting sal bied nie.

Baie sterkte aan jou en jou gesin!!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106342 by Strik*kie
Hexy, ons hou vir jou en DH in ons gebede en kan net dink dit is nie maklik nie. Baie sterkte en hou julle oog op God!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106338 by Cornel
Soos julle almal al seker gelees het,het Hexy vanoggend haar tweeling verloor.Hierdie thread het ons geskep om al die bemoedigende boodskappies oor te dra. Ons dink dit sal baie vir Hexy beteken om te lees.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account