× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

question-circle Female gynae ( Liz Erasmus/ Suretha Laker/ Linette

15 years 8 months ago #154311 by Strik*kie
Dankie vir die info.
Sal bietjie besluit daaroor.

Ilse, laat weet my hoe was jou afspraak hoor. Sal opcheck op die ttc thread. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153805 by ChaNa
Hi Strikkie

Ek is by Dr Lynette Reynders. Absolute Great Dr vir my. Sy is sooo vriendelik,nice en oop vir enige iets.
Sy is regtig great. As ek na haar gaan vra sy R300, nie seker vir nuwe pasiente nie.

Sy opereer by Unitas en haar spreekkamer is in 'n huis 2 strate onder Unitas..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153789 by Strik*kie
Sjoe, kan nie glo hulle is so bedrywig nie, lyk my ek moes eerder vir gynae gaan swot het ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153782 by Bona Dea
Dankie Blessed! Sy klink baie nice, sal in April vir myself sien :-)

Strikkie - April was die eerste datum wat oop was vir nuwe/nie-swanger pasiënte. Alle spesialiste is altyd so vol bespreek dat mens 'n maand of 3 moet wag.

Maak nie saak oor die vrae nie, mens wil mos weet :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153528 by Blessed to be Mommy
Ilse W - haar ouderdom het my glad nie gepla nie. Sy is nogal baie ingelig oor alles!! Sy is PRO NATUURLIK!!!! Baie oulik!!

xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153510 by Lonie
By die Wilgers, is Dr De Meulenare, baie oulik en op tyd met haar afsprake, sy was my Gynie en ook swanger gewees toe ek moes kraam..het toe die laaste afsprake na Dr Backer toe gegaan, en is is net so nice, dink sy deel spreekkamer met Dr Erasmus..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153501 by Strik*kie
O ok, dog jy het in pta van gynae verander, lekker blond, ekke! :lol:
Is sy vol dat jy so laat eers na haar gaan of het jy gekies om eers april te gaan? Sorry oor al die vrae. Almal wat ek aan dink is redelik volgeboek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account