× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70752 by Morgan
Nee wat my man doen nogal baie goed.. hy wil haar net nie bad nie... hy se sys te glad en sy gan uit sy hande uit gly.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70744 by ella~bella
hallo almal!!!

sien julle laat ook nie gras onder julle voete groei nie!!! omtrent aan die gesels!

Slakkie!!! Great nuus!!!! Ek weet nie of dit ou nuus is nie, maar ek sien nou eers jy gaan vir IUI!!!

Wat's als nuus?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70743 by Driekie
Hehe jys lucky Morgs - myne het n week met daai reeling gehou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70736 by ChaNa
Sjoe jys gelukkig morgs,wens my DH het ook so reeling met my gehad lol.. Hyt vir die eerste keer 'n doek aangesit toe kylie 6maande oud was en het nog nie een aand tot vandag toe na haar gekyk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70725 by Morgan
Solank sy my laat slaap in die aande kan sy maar deur die dag doen wat sy wil. ek is BAIE moody as ek nie lekker slaap nie.

Ek en DH het n reel, elke 2de aand is dit die ander een se beurt om na haar te kyk. Dit werk goed want dan as sy 5uur of 6uur wakker word slaap ek verder!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70723 by Slakkie
Strikkel jou geantwoord

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70721 by Lia
Hehe Morgs, moet nou nie te vinnig praat nie, Carli is nog klein jong....een van die dae sit sy jou ore aan.

Drix, klink of dit spesiaal vir ons groep is !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account