× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #69353 by Driekie
Hello hello hello almal - ek begin al hoe meer positief te voel en te dink!!!!AF spotting moes vanoggend begin het en ek sou die krampe gisteraand definitief moes voel...en niks...

Eks vandag CD28 ek het laasmaand 29dag siklus gehad so teen Donderdag is ek officially "laat"!

Sjoe Hexy eks so so bly als is oke met jou en baba!!Weet jy - ek wonder of om privaat te betaal nie in so n geval waar medies net 2 scans dek beter is nie! Ek weet met my vorige swangerskap het ek so R400-00 elke besoek betaal en elke keer is n scan gedoen..

He ganiit met almal anders hier??Anje so so bly jy is so + - PPT PPT!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account