× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart TTC 2012 Group Year of the ball, Year of the bump

15 years 11 months ago #113615 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #113612 by Kinderelomelo
het jy al gehoor van Glyconutrients Strikkie? Dis wat ek glo my arthritis reggekry het en gehelp het dat ek my Seuntjie kry. Dit is nogals duur en ek het dit vir lank nie gedrink nie maar het weer bestel. Daar is baie soorte maar die een wat die beste is is Mannatech se Ambrotose. Daar is 'n SA mpy wat ook 'n baie effektiewe een bemark en dit is www.yovita.co.za en dit is die een wat ek drink. As jy nog nie daarvan weet nie, doen jou self die guns en gaan doen bietjie navorsing daaroor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #113600 by Strik*kie
Awww ek is bly, dis mos maar altyd issue om nuwe besigheid te begin. Maar dis rerig great as dit goed gaan en kan glo jou senuwees was klaar oor als.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #113597 by Strik*kie
Neomercazole en purbloka vir die hartkloppings. Was 2 mnde terug by homeopath en hy ook druppels gegee vir dit maar het weer getoets en is normaal solank ek die pille gebruik :( Ons glo maar ons tyd sal kom. Thx 2km.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #113596 by Kinderelomelo
Flippen goed dankie Strikkie, ek is oor en oor verbaas met die bestellings wat ons kry. Ek was baie nervous gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #113592 by Kinderelomelo
strikkie, jou tyd sal definitief kom maar ek kan wel glo dat jy ook al gatvol is. Op watter behandeling is jy vir die Thyroid?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #113587 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account