file Baby throw up after feeds

16 years 6 months ago #15935 by Juanita
Nicky,
My dogtertjie het ook gereeld opgebring toe ek haar op 3 maande op die bottel gesit het. Het als probeer, syt van die begin af Dr Browns gebruik, het haar reggop gehou, als en nes jy dink dit gaan beter dan vang sy jou onverwags. Leandi het baie opgegooi, en mens kon sien die melkies was al klaar in haar magie. En ek kon ook sien dit was seer vir haar want syt ha hele lyfie agter toe getrek as sy klaar opgegooi het. Het toe besluit om haar op Isomil te sit en ek kon dadelik 'n verskil sien. Sy is nou vir die laaste paar weke op dit en ek is so bly ek het 'n melkie gekry wat by haar pas. Sy is baie gelukkiger nou, en as sy dalk opgooi, kan mens sien dit is 'n wind gewees en glad nie meer boe of strale melk nie. Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #14671 by *Joli*
Replied by *Joli* on topic Re:Baby throw up after feeds
:laugh: LOL Lize - did moes erg gewees het!! Oh shame man!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #14666 by LizeP
Replied by LizeP on topic Re:Baby throw up after feeds
Ja, die kleintjies kies die mees ongelee tyd om sulke "glipsies" te kry. Myne het eenkeer in 'n restaurant die stinkste, loopmagie gehad. Haar klere, stoeltjies alles was vuil. Ek wou maak of sy nie myne was nie en net uitloop. Maar nou ja, ma moet maar skoonmaak.

We live in Krugersdorp
Zhanelle was born on 20 Jan 2009
Having a child is much harder than I thought it would be!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #14646 by *Joli*
Replied by *Joli* on topic Re:Baby throw up after feeds
:) dit raak darem beter as hulle ouer raak. Kayla het die laaste keer so oor my gekots toe sy al so amper 2 was! En ons was by die bunny park en ek moes allie pad so kar toe loop met die kos stukkies wat so van my afval soos wat ek loop.............ek het nog nooit weer terug gegaan soontoe nie!

En Megan het so hele ruk terug so mooi by Woollies Food se entrance oor my gekots! Die aarde kon my insluk hoor. :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #14583 by NickyWolmarans
he he Joli , ja dit skiet uit soos n boog en tref alles en almal.

Sy ook sommer nou deesdae op asek glycerine op haar dummy sit om haar tong skoon te kry so daar gaan daai idee ook.

Heidelberg - Gauteng
On March 16th 2010 our lives changed forever , you complete our puzzle. We love our little girl Liebe more than she will ever know.She is everything we could ever ask for and more.

url=http://daisypath.com] [/url]
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #13629 by *Joli*
Replied by *Joli* on topic Re:Baby throw up after feeds
Nicky I had the same problem with Kayla. As ek haar klaar gevoer het, sou als (of dit het altans gelyk soos als!) soos 'n boog by haar mond uitgespyt! Moes maar gereeld die matte skoon maak en het maar later skoon klere vir my ook gepak! Ek het haar na die pediater toe daaroor gevat en hy het gese (Dr. Bartlett by Garden City - baie goeie pediater) dat party babas maar net meer opgooi as ander en het gese ek moet niks doen nie! Net aanhou voer. Wat ook gebeur is dat jy haar dalk voer en dan sluk sy wind en hou aan drink so al die melk le op die 'wind' en kom dan uit. So voer en burp haar gedurende die feed, nie net aan die einde nie. En ja, pak maar skoon klere vir jou ook in as julle iewers een gaan :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #13569 by NickyWolmarans
KLK over the past 2 days she only threw up once so I think keeping her upright is really working.Thanks

Heidelberg - Gauteng
On March 16th 2010 our lives changed forever , you complete our puzzle. We love our little girl Liebe more than she will ever know.She is everything we could ever ask for and more.

url=http://daisypath.com] [/url]
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account