Ek dink ook dis 'n kwessie van oormoeg. Sy het die middag net 'n halfuur geslaap en toe is ons Kindermusik toe en was sy erg oormoeg. Ek gaan kyk as ek haar vanaand vroeër in die bed sit of dit 'n verskil maak, maar ek wil nie eintlik nie, want ek is selfsugtig. Wil nie so vroeg in die oggend opstaan nie!