smurfie: laat ek jou my storie vertel: ek dink jy sal relate:
ek en MR was saam, ek het nie geweet van sy ander girls nie, en ek was maar 18, so toe ek hom vertel van die baba wat oppad was is hy baie geskok en wil niks geweet het nie, ek was baie seer. so na a paar weke het hy na my gekom en gese hy sal a pa wees vir jolene. wel, ons besluit toe die regte ding om te doen is om "verloof" te raak, daar so nooit a troue wees nie al het hy my dit belowe. terwyl ek swanger was het ek baie gehuil van mental and physical abuse, hy het aangehou met sy vrouens maar ek het kop gehou sodra sy gebore was sou hy verander, wel jolene is gebore net na ek 19 was. hy het vir my gese vir die mediese fonds moet ek haar van op sy naam sit want anders gaan hulle dit nie aanvaar nie. so het ek dit so gedoen na sy gebore was, die grootste fout van my lewe!!!
so het ons verhouding aangegaan soos altyd met abuse en vrouens en tot op die dag wat hy sy hand gelig het vir my ma, toe skop ek hom curb toe. ek het toe besef dis nie die lewe wat ek vir my kind wil he nie. maar toe gaan hy hof toe, en techinically waarokal hy bly mag hy toesig he elke 2de naweek. hy wou he ek moes haar op a bus sit en na hom toe stuur in hermanus! NO WAY!! ek het deur baie baie baklei en hel gegaan. ek is een van die gelukkiges wat a vriendin gehad het wat vir a prokereur werk en hulle het dit vir my gewangle en ekt jolene se van na my nooiens van verander sonder dat hy weet, hy weet tot vandag toe nie. hy het haar 9 jaar laas gesien en weet niks van haar af nie, betaal nie onderhoud nie niks. toe ek getroud is 5 jaar terug het my man haar aangeneem, omdat ek alleen ma om die geboorte sertifikaat was kon ons dit so doen.
joli: jy gaan home affairs toe en doen net a surname change. nie a aanneeming nie...
smurfie: weet jy wat... as dit kom 5 yrs down the line en julle trou en jy sien goed gaan regtig uitwerk, dan kan jy dit net verander want hy is die geboorte pa, maar tot dan, follow your instinct.
ek kan net vir jou se wat met my gebeur het en soos ek se ek 1 van die lucky ones.
as hy kwaad is, sal hy daaroor kom, as nie, dan is hy dit nie werd nie!!!!
tot die dag wat hy jou as vrou vat bly jou kind as jou naam! die pa's kan instap en vat!!!!! sterkte met jou besluit, gaan bid diep daaroor!!! volg jou hart!!!