Charlene, hoe lank terug het jy daai feeding chair vir Ange gekoop? Daai wat in 'n stoeltjie en tafel kan verander is nou glad nie onder R900 nie..het op die internet gecheck..dis R800 by babyandcompany maar die shipping cost is R50 so dan kan ek maar netsowel self Reggies toe ry en die R900 betaal

Ek sal die plek in canal walk bel net vir incase hul goedkoper is
Yvette, thanks for the ideas about feeding possibilities!! I have a Graco swing (it can't lock to stop the moving) so Mignione swings back and forth by rocking her body...naughty kid, and you must imagine the picture of my trying to get a spoon into her mouth while she's swinging

But maybe I should buy the cheapie R500 chair now, and just later buy the normal plastic table and chair? Hmm..thanks for the idea!!!
Lizel, dankie. Ek het mos nie 'n bumbo stoel nie, so op die oomblik sit mignione in een van daai eetstoeltjies wat inskuif oor 'n tafel/eetvlak maar sy's te mobile daarin, ek kan nie die lepel in haar mond kry nie, sy kry meer pampoen in haar oog as in haar mond

Laat weet asb indien jy 'n goeie deal sien vir 'n eetstoel